Het djy die bug gecatch? Die migge that’s mos getting into almal se system? Ja, djy moet weet wat ek praat oor, die fever wat ek het, en die fever wat djy het, die fever vannie season: Die Soccer Fever!
With two more days to go, van vandag, dis mos so nice to se everyone getting so patriotic! Mense hettie sokkies op hulle car side mirrors, hulle hettie flags wat vlieg so high, en hulle trek aan hulle Bafana Bafana jerseys elke Vryday virrie Fan Friday. People are mos also gathering publicly to now watch the matches! Me, ne, I’m ginna join in hulle spirit vannie season, en watch the match by die Grand Parade! Ooh! -die 2010 Soccer is mos like ‘n Derde Nuwe Jaar!
I mos think dis wonderlik to see onse nasie uniting as one, ne? I love it! …There’s mos only one thing that unites onse land meer as die FIFA World Cup Soccer, en dis mos boerewors rolls!
I’m even getting out my grandson se soccer ball, that he mos left by me die ander dag, en reliving my glory days, van my tiener jare, when I did speel sokker met die ander kinders in die straat! I think I mos still have it in me!
Anyways, ne, back to die World Cup Soccer, ek ken that there’s mos no better plekkie to be innie wereld, then mos hier in Suid-Afrika! En mense wat complain en se “Ek’s mos siek vannie soccer”, en gaan aan in die likes of that mus just Voertsek! Hamba! We mos don’t want you here, if djy’s so negative, please leave, ne, kanala?
And to my vriende, my vriende wat is siek mettie soccer fever soos ek, al ek sal vir djou se is: let’s all celebrate aan mekaar! “Woza Bafana Bafana! Laduuuuuuuuuuuuma!”
Let us show the world wat ‘n mooilike nasie ons is. Let us show them hospitality, innie waar Kaapse weg, met baie kos, en love! Kom ons show them, how a real nation mos stands together soos one, ne! And finally, kom ons lag, drink, eet, en support onse span Bafana Bafana! Ek weet die boys sal ons trots maak!
“Daar kom Bafana Bafana, Bafana Bafana wat kom met hul skill!”
